Lycium

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Lycium
Lycium brevipes in Kalifornië
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Solanales
Familie: Solanaceae
Tribus: Lycieae
Genus: Lycium
L., (1753)
Spesies

Sien teks

Sinonieme
  • Ascleia Raf.
  • Cantalea Raf.
  • Evoista Raf.
  • Grabowskia Schltdl.
  • Jasminoides Duhamel
  • Oplukion Raf.
  • Panzeria J.F.Gmel.
  • Phrodus Miers
  • Pukanthus Raf.
  • Rhopalostigma Phil.
  • Teremis Raf.
  • Triliena Raf.

Lycium (kraaldorings) is 'n genus van blomdraende plante in die Solanaceae familie. Die genus se plant is struike of klein bome en kom op al die vastelande voor. Vyf van die spesies is deel van die fynbos.[1]

Spesies[wysig | wysig bron]

Daar is 101 spesies wat tot die genus hoort:[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Manning, John (2018). Field Guide to FYNBOS (in Engels). Kaapstad: Struik Nature. p. 274. ISBN 978 1 77548 590 4. {{cite book}}: Kontroleer |isbn=-waarde: checksum (hulp)
  2. https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:30001330-2