New customer?
In die Kollig

Waaroor gaan die e-Boek, In die Kollig?

“Die musiek het gallop,
en in enige oomblik moes ek begin sing het.
Maar die ligte was te helder
en die gehoor was te groot.”

Related Searches

  • Ratings & Reviews
  • Curriculum Links
  • Make a Request
  • Resource Updates
Sign in to leave a review
  • ericka7344 - Verified member since 2020
    Reviewed on 22 September 2021

    Love the fact that my learners can actually read the book.

    ✔ Thank you for your feedback
  • margar8560 - Verified member since 2023
    Reviewed on 24 April 2024
    ✔ Thank you for your feedback
  • cschoe550 - Verified member since 2022
    Reviewed on 04 January 2024
    ✔ Thank you for your feedback
  • nikkig7078 - Verified member since 2020
    Reviewed on 03 October 2023
    ✔ Thank you for your feedback
  • smarts5185 - Verified member since 2023
    Reviewed on 18 March 2023
    ✔ Thank you for your feedback
  • sureth1927 - Verified member since 2022
    Reviewed on 11 February 2023
    ✔ Thank you for your feedback
  • pieter4120 - Verified member since 2021
    Reviewed on 22 January 2023
    ✔ Thank you for your feedback
  • longac9281 - Verified member since 2022
    Reviewed on 20 August 2022
    ✔ Thank you for your feedback
Please Sign In or Join for FREE to suggest a change for this resource.
  • Twinkl added PDF 2 years ago
  • Twinkl added Mac 2 years ago
  • Twinkl updated the Main Version 3 years ago

Waaroor gaan die e-Boek, In die Kollig?

“Die musiek het gallop,
en in enige oomblik moes ek begin sing het.
Maar die ligte was te helder
en die gehoor was te groot.”

Ash is in Graad 6. Hy is mal oor kostuums, ligte en rookmasjiene, en om in die middel van die verhoog te staan met alle oë op hom gerig. Maar op openingsnag, tydens die skool se toneelopvoering, het dit net te veel vir hom geword en het sy moed hom begewe. 

Almal word soms senuweeagtig, en Ash was vasbeslote om vrede te maak daarmee. Gou is sy eksamen ook op hom en is hy seker hy gaan druip.

Eensaam en onder druk, het Ash na sy vriende en familie uitgereik. Sal hy weer die moed vind om sy eksamen in die gesig te staar en sy stem weer te vind?

Hierdie mooi geskryfde verhaal is perfek om met jou kinders te deel soos dit die temas van angstigheid, eksamen stres, vriendskap en veranderinge verken.

Hierdie wonderlike e-Boek kan positiewe gesprekke oor gesondheid en welstand aanmoedig.


Hoe sal 'In die Kollig' kinders opvoed en betrek?

'In die Kollig' verken belangrike kwessies soos angstigheid, geestesgesondheid en algemene welstand op 'n vlak wat kinders sal verstaan.

Dit is belangrik om gesprekke oor hierdie kwessies hê, sodat kinders gemaklik kan voel om uit te reik na ander wanneer hulle worstel, en sodat hulle meer bewus kan wees van hulle eie welstand en die van ander.

Stories vorm die manier hoe kinders die wêreld sien en om 'n hoofkarakter te hê wat dinge soos stres en angstigheid ervaar, sal kinders help om te besef dat hierdie gevoelens heeltemal normaal is.

Dit sal vir kinders reg deur hulle lewens voordelig wees, en sal hulle meer vrymoedigheid gee om hulp te vra wanneer hulle dit nodig het.

Die storie is wonderlik saamgestel en die illustrasies sal leerders visueel betrek.

Om te lees is 'n noodsaaklike deel van 'n kind se opvoeding en kan taalvaardighede verbeter, fokus verbeter en verbeelding stimuleer.

'In die Kollig' is ontwerp deur onderwysers om 'n liefde vir lees aan te moedig sodat dit 'n lees gewoonte kan skep. 

Die belangrikheid van lees

Om te lees is 'n noodsaaklike deel van 'n kind se opvoeding en kan taalvaardighede verbeter, fokus verbeter en verbeelding stimuleer.

'In die Kollig' is ontwerp deur onderwysers om 'n liefde vir lees aan te moedig sodat dit 'n leesgewoonte kan skep. 

Are you sure?
You don't have to sign out unless you're on a shared or public computer.
Sign Out Anyway Stay Signed In